content top

Woensdag Humor – Brannas 2

Woensdag Humor – Brannas 2

Koffie maak ‘n mens definitief aggresief!!! Ek het gisteraand 12 dubbel brannewyne gedrink en my vrou net twee koffies. Jy moes sien hoe bedonnerd was sy !!!!.

Lees meer

Eish

Eish

Laas week het my tuinhulp weer nie opgedaag vir werk nie, met die gevolg dat ek maar self die gras moes sny. Die Saterdagoggend was ek in my oudste PT-broek en T-shirt besig om die gras op die sypaadjie voor my huis te sny en ek was haastig en wou die job ordentlik en gou afgehandel kry. Ek was nie lus om ‘n nuwe ?casual boy? te kry en te verduidelik hoe die gras gesny moes word nie. Maar soos dit maar altyd gaan: As jy niemand nodig...

Lees meer

Maandag humor – Brannas

Maandag humor – Brannas

 n’ Vrou koop brandewyn vir ‘n vrugtekoek:   Seun agter till: Drink tannie brandewyn? Tannie is cool Vrou: Nee, ek gooi dit oor my koek   Seun: Sjoe Tannie, jy’s awesome!

Lees meer

Maandag humor 3 Maart 2014

Maandag humor 3 Maart 2014

Die man en vrou baklei die aand. Vrou bel haar Ma en se: ‘Ma, hy’t al weer met my baklei… ek gaan by julle kom bly!’ Ma se: ‘Nee, hy moet betaal vir sy foute… ek kom trek by julle in!   == Navorsing het bewys dat die ooievaar nie verantwoordlik is vir babas nie. Dis blykbaar n baie kleiner voeltjie….. == Hoe legendes begin: In Engeland – Once upon a time… In Amerika – Long,...

Lees meer

[Video] Leon Schuster is terug!!!

[Video] Leon Schuster is terug!!!

In Leon Schuster se nuwe fliek, Schuks! Your Country Needs You, vermom hy homself weer so goed dat selfs nie mense soos, Bobby van Jaarsveld, Liza Brönner en Peter de Villiers hom herken nie! In teaters landswyd 29 November...

Lees meer
content top