Suid Afrika se oorspronklike “stuntcrew” is terug na 6 jaar! Baie van julle sal die vreeslose manne van AF en Mullets op DSTV onthou. Twee jaar gelede het Eugene Koekemoer (hoofrol) besluit om al die oorspronklike waaghalse bymekaar te kry en n film te maak oor hulle terugkoms na die Suid Afrikaanse publiek en hulle aanhangers asook die wereld. Verwag Aksie, Romanse, Gru asook komedie gemeng met eg Suid Afrikaanse stunts! Die film...
Lees meer
