content top

Woensdag humor 15 Mei 2013

Woensdag humor 15 Mei 2013

Blondine koop 3 swangerskapstoetse en al 3 wys positief….. Sy vee die trane af en sê: “Jissie, ek weet nie hoe ek vir ‘n drieling gaan sorg nie!”

Lees meer

Dankie Sipho!

Dankie Sipho!

Boer: “Ja Sipho, wat gaan aan?” Sipho: “My baas, die vark hy het by die pad gespring toe ek ry hom raak. Nou die vark se kop sit vas by die grill en hy raas baie” Boer: “Vat die 303 agter die sitplek en skiet hom dood, gooi hom agter op die bakkie en bring saam plaas toe, ons sal dit hier uitsort. Kyk net eers of die radiator nie seergekry het nie. As daar probleme is bel my weer dan kom haal ek...

Lees meer

Is jy lus vir voël?

Is jy lus vir voël?

Is jy lus vir voël vanaand? Nando’s se nuwe tong-in-die kies Afrikaanse “viral” video:

Lees meer

Chris Chameleon en die Drakensberg Seunskoor: Droomland

Chris Chameleon en die Drakensberg Seunskoor: Droomland

Chris Chameleon verras weer met iets heeltemaal nuuts!  Suid-Afrika se singende ambassadeurs, die Drakensberg Seunskoor, het 45 van hul beste studente gestuur om ’n regstreekse CD en DVD saam met Chris Chameleon in die majestieuse teater van die Sudwala Grotte in Mpumalanga op te neem. Dit is `n baie rare geleentheid om twee uiters talentvolle musiek-reuse saam te sien optree. Daarbysaam vorm die grotte ’n asemrowende en unieke...

Lees meer

FOKOFPOLISIEKAR Dubbel versamel album om 10 jaar te vier.

FOKOFPOLISIEKAR Dubbel versamel album om 10 jaar te vier.

Fokofpolisiekar is volgende jaar 10 jaar oud. Om hierdie mylpaal te vier is hulle tans besig met hulle “10 jaar” – toer, en daarmee saam het hulle pas `n dubbel CD uitgereik met musiek en videos wat van die afgelope dekade. Die dubbel album bestaan uit FPK ondersteuners se persoonlike gunstelinge, asook al die FPK musiekvideos, insluitende materiaal wat nog nie voorheen uitgereik is nie. Hierdie dubbel CD is die ideale geskenk vir die...

Lees meer
content top