content top

Nomineer ons vir ‘n SA Blog toekenning! asb

Hi almal! Ek het ‘n groot guns om te vra… ASB stem vir ons vir ‘n SA Blog toekenning!! Jy kan hier stem: http://website.sablogawards.com/2012/vote/voteforme/88 Ek sal dit moerse baie waardeer!!   inikak groete

Lees meer

inikak.co.za gesels met Ilze du Plooy!

inikak.co.za gesels met Ilze du Plooy!

Wat het jou laat besluit om Youtube te gebruik om jouself te bemark? YouTube bied ‘n goeie platvorm om ‘n mens se musiek vir ‘n groter gehoor as wat jy fisies sou kon bereik, bekend te stel. Ek het besluit om een van my drome na te jaag en YouTube het my baie gehelp in die opsig. Is jy al van kleins af doenig in musiek? Of waar het jou passie vir musiek begin? Ja, ek het van ‘n baie jong ouderdom in kore begin sing en instrumente...

Lees meer

Ilze du Plooy gesels met Cherry Vynil

Ilze du Plooy gesels met Cherry Vynil

Gewoonlik as ‘n mens ‘n onderhoud voer met musikante, kry ‘n mens die gevoel hulle leef dalk ‘n bietjie in ‘n ander, losstaande wêreld. Nie die ouens nie. Ek het die voorreg gehad om tydens Aardklop 2012 met die band-lede te gesels van Cherry Vynil vanuit die hart Suid-Afrika – Kaapstad. Ek het ook die voorreg gehad om in Desember 2011, saam met die hoofsanger van die band op te tree in Langstraat in Kaapstad. Sy talent en...

Lees meer

inikak gesels met Die Kat Se Snor!

inikak gesels met Die Kat Se Snor!

By Emperors Palace aan die Oos-Rand het dit behoorlik gegons toe die wenners van elke kategorie aangewys is in dié jaar se Huisgenoot Tempo toekenings.  Dié ouens het eintlik nie bekendstelling nodig wat vanjaar aangewys is as die “Nuweling van die Jaar” nie. Die van julle wat die rolprent “Hoofmeisie” gekyk het sal hulle ook daar onthou: Die Kat se Snor… inikak het so bietjie gaan inloer met die manne en...

Lees meer

Ek het jou hulp nodig!!

Hi almal Dis alweer sulke tyd! SA Blog awards! Asb stem vir my!! En vra jul vriende om ook vir my te stem! Nog net 2 dae oor!! Dankie!!!

Lees meer

inikak gesels met “Curry” Prinses – Yudhika!

inikak gesels met “Curry” Prinses – Yudhika!

Ek is maar ‘n “sucker” vir ‘n lekker “curry” en het toe besluit om so paar vinnige vraagies vir die pragtige sjef (moenie my gloe nie – kyk die kiekie hieronder!) te gaan gesels! Dit is die moeite werd om haar boek aan te skaf! Waar is jy gebore? Ek is in Durban gebore.   Waar het jy skool gegaan? Ek het die meerderheid van my skooljare in Durban deurgebring, en in Gr 11 het ons na Johannesburg...

Lees meer
content top