Blondine koop 3 swangerskapstoetse en al 3 wys positief….. Sy vee die trane af en sê: “Jissie, ek weet nie hoe ek vir ‘n drieling gaan sorg nie!”
Lees meer
Blondine koop 3 swangerskapstoetse en al 3 wys positief….. Sy vee die trane af en sê: “Jissie, ek weet nie hoe ek vir ‘n drieling gaan sorg nie!”
Lees meer
Blond vlieg saam met vlienier in klein vliegtuig. Hy kry ‘n hartaanval toe hulle in die lug is. Blond is histeries en gryp na radio: “Monday-monday!!! Die vlienier is dood!” Man in beheerkamer stel haar gerus en se hy gaan haar help om veilig te land. Hy vra: “Wat is jou hoogte en posisie?” Sy: “Ek’s 1.7m en ek sit in die regterstoel…” Stilte….. Hy: “Se nou mooi agter my aan:
Lees meer
Boer: “Ja Sipho, wat gaan aan?” Sipho: “My baas, die vark hy het by die pad gespring toe ek ry hom raak. Nou die vark se kop sit vas by die grill en hy raas baie” Boer: “Vat die 303 agter die sitplek en skiet hom dood, gooi hom agter op die bakkie en bring saam plaas toe, ons sal dit hier uitsort. Kyk net eers of die radiator nie seergekry het nie. As daar probleme is bel my weer dan kom haal ek...
Lees meer
Die burgerregte-organisasie AfriForum het sy lede gewaarsku teen die weerhouding van munisipale belastings vir substandaard dienslewering op grond van die onlangse uitspraak van die Grondwetlike Hof wat bepaal dat ? eienaar nie vir betaling aanspreeklik is as ? diens nie gelewer is nie. “Ons glo dat baie mense die implikasies van die uitspraak misverstaan. Die Grondwetlike Hof het beslis dat die eienaar nie aanspreeklik is vir...
Lees meer
Kyk.. dié is nou vir jou ‘n slim plannetjie-gedoente… vir daai laaaaaang rugby aande op Loftus (of...
Lees meer