content top

Pasop vir misverstand oor erfbelasting-uitspraak

Pasop vir misverstand oor erfbelasting-uitspraak

Die burgerregte-organisasie AfriForum het sy lede gewaarsku teen die weerhouding van munisipale belastings vir substandaard dienslewering op grond van die onlangse uitspraak van die Grondwetlike Hof wat bepaal dat ? eienaar nie vir betaling aanspreeklik is as ? diens nie gelewer is nie. “Ons glo dat baie mense die implikasies van die uitspraak misverstaan. Die Grondwetlike Hof het beslis dat die eienaar nie aanspreeklik is vir...

Lees meer

Nando’s doen dit alweer

Nando’s doen dit alweer

Nando’s doen dit alweer.. (my persoonlike gunsteling is natuurlik die parlement een…)

Lees meer

As petrol te duur raak

As petrol te duur raak

Verkoop julle voertuie, verkoop julle “bikes”… Koop nou vir jou ‘n bekostigbare ry-ding om daai onnodige brandstof kostes af te bring.

Lees meer

Alle munisipaliteite nou aanspreeklik: Hof beslis in AfriForum se guns

Alle munisipaliteite nou aanspreeklik: Hof beslis in AfriForum se guns

Die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria het vandag in AfriForum se guns beslis en die minister van handel en nywerheid, Rob Davies, se kennisgewing in die Staatskoerant wat lae- en mediumkapasiteitmunisipaliteite van die Verbruikersbeskermingswet vrygestel het, tersyde gestel. Die regter het beveel dat haar uitspraak oor 30 dae van krag word. Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, het die uitspraak verwelkom. “Dit is nie net...

Lees meer

Weg met ongekwalifiseerde amptenare! sê AfriForum

Weg met ongekwalifiseerde amptenare! sê AfriForum

Die burgerregte-organisasie AfriForum se plaaslike strukture in Mpumalanga het ? veldtog van stapel gestuur waarin munisipaliteite wat amptenare in diens het wat nie voldoen aan die minimum bevoegdheidskriteria, soos uiteengesit in die Munisipale Regulasies oor Minimum Bevoegdheidsvlakke nie, versoek word om sodanige werknemers onmiddellik uit hulle poste te verwyder. Dit sluit die Emakhazeni-munisipaliteit, die Msukaligwa-munisipaliteit,...

Lees meer

Pretoria-Noord se water skoon – AfriForum

Pretoria-Noord se water skoon – AfriForum

AfriForum het vandag die uitslag bekend gemaak van watertoetse wat verlede week gedoen is, nadat klagtes oor bruin drinkwater in die noordelike voorstede van Pretoria ontvang is. Volgens Julius Kleynhans, hoof van omgewingsake vir AfriForum, is die water skoon. “Die water hou geen gesondheidsrisiko in nie, ten spyte van die kleur. Al lyk dit nie skoon nie, is dit drinkbaar,” het Kleynhans gesê. “Die grootste deel van die...

Lees meer
content top