content top

Woensdag humor 15 Mei 2013

Woensdag humor 15 Mei 2013

Blondine koop 3 swangerskapstoetse en al 3 wys positief….. Sy vee die trane af en sê: “Jissie, ek weet nie hoe ek vir ‘n drieling gaan sorg nie!”

Lees meer

Dinsdag humor 14 Mei 2013

Dinsdag humor 14 Mei 2013

Blond vlieg saam met vlienier in klein vliegtuig. Hy kry ‘n hartaanval toe hulle in die lug is. Blond is histeries en gryp na radio: “Monday-monday!!! Die vlienier is dood!” Man in beheerkamer stel haar gerus en se hy gaan haar help om veilig te land. Hy vra: “Wat is jou hoogte en posisie?” Sy: “Ek’s 1.7m en ek sit in die regterstoel…” Stilte….. Hy: “Se nou mooi agter my aan:

Lees meer

Dankie Sipho!

Dankie Sipho!

Boer: “Ja Sipho, wat gaan aan?” Sipho: “My baas, die vark hy het by die pad gespring toe ek ry hom raak. Nou die vark se kop sit vas by die grill en hy raas baie” Boer: “Vat die 303 agter die sitplek en skiet hom dood, gooi hom agter op die bakkie en bring saam plaas toe, ons sal dit hier uitsort. Kyk net eers of die radiator nie seergekry het nie. As daar probleme is bel my weer dan kom haal ek...

Lees meer

Iemand vir ‘n bietjie melk saam jou koffie?

Iemand vir ‘n bietjie melk saam jou koffie?

Iemand vir ‘n bietjie melk saam jou...

Lees meer

Nando’s doen dit alweer

Nando’s doen dit alweer

Nando’s doen dit alweer.. (my persoonlike gunsteling is natuurlik die parlement een…)

Lees meer

Woensdag humor

Woensdag humor

Wat’s die verskil tussen ‘n goeie sekretaresse en ‘n BAIE goeie sekretaresse? ‘n Goeie sekretaresse sê: “Goeie môre, Meneer!” ‘n Baie goeie sekretaresse sê: “Goeiste, Meneer, dis al môre!” _____________________ Vrou gaan sien ‘n priester na haar 9de baba. “Ek weet nie hoekom word ek so gou swanger nie. Dit moet iets in die lug wees!” “Ja”, sê die...

Lees meer
content top