Ilze du Plooy, Suid – Afrika se eie “Youtube” sensasie het haar eerste musiek video geskiet. Hier is hy! Wat dink julle?! Hou julle daarvan? Lewer julle kommentaar ...
Lees meer
Ilze du Plooy, Suid – Afrika se eie “Youtube” sensasie het haar eerste musiek video geskiet. Hier is hy! Wat dink julle?! Hou julle daarvan? Lewer julle kommentaar ...
Lees meer
Besoekers aan vanjaar se Clover Aardklop Nasionale Kunstefees in Potchefstroom kan nou reeds verblyf bespreek. Om die diens te vergemaklik, kan daar regstreeks deur die webwerf (www.cloveraardklop.co.za) bespreek word. Die proses hoe om te bespreek, word puntsgewys verduidelik. Alle soorte akkommodasie en prysklasse word aangedui. Ná ’n keuse gemaak is, kan feesgangers die maklike, vinnige roete volg en met een kliek met hul bank verbind...
Lees meer
Ek kry elke dag ‘n briefietjie van ‘n nigeriëse girl wat miljarde rande vir my wil gee in ruil vir ‘n bietjie liefde… Maar, soos hulle maar eintlik altyd sê, ‘n “girl” is mos net altyd agter ‘n man se geld aan” – veral as dié “girls” reply en vra vir jou bank besonderhede… Uitgevang...
Lees meer
n Goeie prokureur moet nooit ‘n getuie ‘n vraag vra as hy nie voorbereid is vir die antwoord nie, veral nie as hy in Elsiesrivier praktiseer nie!!!! Tydens ‘n hofsaak in die Elsiesrivier Magistraatshof roep die klaer se prokureur sy eerste getuie na die getuiebank – ‘n bejaarde ou dame. Hy nader haar en vra: ” Mev. Jantjies, ken jy my?” Sy antwoord: “Ja, of course ken ek jou Mister Williams....
Lees meer
Koos is van geboorte hewig skeel en vra raad vir sy oë by dokter (skryf brief vir internet dokter) Dokter se voorskrif: Plaas twee eiers op oë vir vyf minute elke dag. Hou behandeling vol vir twee maande’. Koos rapporteer binne 1 dag terug per e-pos aan die dokter : Hi Dokter, Ek het my eiers net tot by my naeltjie kon trek, toe kom my oë vanself reg.” Dit was moer seer, maar ek sien nou soos ‘n uil! Vriendelike...
Lees meer
Dinge raak duur mense! Petrol gaan die komende week weer op, en en en… Met dié moet boewe maar op hul hoede wees:
Lees meer